www.wikidata.af-za.nina.az
Lithops herrei is n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie Die spesie is inheems aan Namibie en Suid Afrika In Suid Afrika kom die plant in die Noord Kaap in die laer Oranjeriviervallei voor Die plant word bedreig deur diefstal deur tuinboukundiges en mynbou bedrywighede Die populasie by Alexanderbaai is heeltemal uitgewis Lithops herreiBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus LithopsSpesie L herreiBinomiale naamLithops herreiL Bolus 1932 SinoniemeLithops geyeri Nel Lithops hillii L Bolus Lithops translucens L BolusBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lithops herrei amp oldid 2578987