www.wikidata.af-za.nina.az
Lithops helmutii is n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie Die spesie is endemies aan Suid Afrika Dit kom in die Noord Kaap by Steinkopf voor waar die enigste bekende populasie is Die populasie word bedreig deur die onwettige versameling deur tuinboukundiges Lithops helmutiiBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus LithopsSpesie L helmutiiBinomiale naamLithops helmutiiL Bolus 1933 Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lithops helmutii amp oldid 2578822