www.wikidata.af-za.nina.az
Geissorhiza purpureolutea is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom van Piketberg tot by Paarl en Tulbagh voor Die plant se habitat is grootliks oorgeneem deur gewasverbouing en daar is nou gefragmenteerde subpopulasies oor wat bedreig word deur stedelike ontwikkeling en indringerplante Geissorhiza purpureoluteaBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus CroceaeGenus GeissorhizaSpesie G purpureoluteaBinomiale naamGeissorhiza purpureoluteaBaker 1876 SinoniemeGeissorhiza sulphurea Schltr Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geissorhiza purpureolutea amp oldid 2585951