www.wikidata.af-za.nina.az
Erica petrusiana is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos Die plant is inheems aan die Wes Kaap waar dit in die Kogelberg voorkom Die plant is laas in 1969 gesien rondom die Steenbrasdam en daar is baie min van sy habitat oor dit is moontlik uitgestorwe n Doelgerigte veld ondersoek word benodig om die status van die plant te bevestig Erica petrusianaBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde EricalesFamilie EricaceaeGenus EricaSpesie E petrusianaBinomiale naamErica petrusianaE G H Oliv amp I M Oliv Sien ook wysigLys van Erica spesiesBronne wysighttp redlist sanbi org species php species 1820 1340 http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 20006865 1 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Erica petrusiana amp oldid 2601244