www.wikidata.af-za.nina.az
Cliffortia verrucosa is n struik wat tot die Rosaceae familie hoort Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom op die noordelike hellings van die Swartberg voor Die plant het n voorkomsgebied van 137 km en is deel van die fynbos bioom Dit word as seldsaam beskou Cliffortia verrucosaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade RosidsOrde RosalesFamilie RosaceaeGenus CliffortiaSpesie C verrucosaBinomiale naamCliffortia verrucosaWeim 1959Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cliffortia verrucosa amp oldid 2530268