www.wikidata.af-za.nina.az
Cliffortia tenuis is n struik wat tot die Rosaceae familie hoort Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom op Elim vlakte voor Die plant het n voorkomsgebied van 1742 km en daar is tans ses subpopulasies oor Die plant het die afgelope 120 jaar reeds 30 van sy habitat afgestaan die die aanle van wingerde en verbouing van protea s Die plant is deel van die fynbos bioom Cliffortia tenuisBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade RosidsOrde RosalesFamilie RosaceaeGenus CliffortiaSpesie C tenuisBinomiale naamCliffortia tenuisWeim 1933Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cliffortia tenuis amp oldid 2530267