www.wikidata.af-za.nina.az
Brunsvigia litoralis is n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort Die spesie is endemies in die Oos Kaap en die Wes Kaap en kom van Grootbrakrivier tot by Gqeberha voor Die plant groei op die nou kus vlaktes en het n voorkomsgebied van kleiner as 250 km Die bevolking neem af weens aanhoudende ontwikkeling aan die kus Brunsvigia litoralisBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeSubfamilie AmaryllidoideaeGenus BrunsvigiaSpesie B litoralisBinomiale naamBrunsvigia litoralisR A Dyer 1951 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brunsvigia litoralis amp oldid 2554106