www.wikidata.af-za.nina.az
Die Matzikamma spinnekopbos Serruria lacunosa is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom op die Gifberg voor Die struik word tot 1 5 m hoog en blom van September tot April Matzikamma spinnekopbosBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S lacunosaBinomiale naamSerruria lacunosaRourke 1996 Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 700 800 m In Engels staan dit as die Matsikamma spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World OnlineEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Matzikamma spinnekopbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Matzikamma spinnekopbos amp oldid 2543466