www.wikidata.af-za.nina.az
Die verlorespinnekopbos Serruria collina is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap voor Hierdie subspesie kom op die Karbonkelberg by Houtbaai op die Kaapse Skiereiland voor Die plant het n voorkomsgebied van 9 km en daar i sminder as vyf subpopulasies VerlorespinnekopbosBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S collinaBinomiale naamSerruria collinaSalisb ex Knight 1809 SinoniemeProtea flagellaris R Br Poir Serruria flagellaris R Br Die struik sprei uit en word slegs 1 0 m hoog en blom in Oktober Die plant se wortels kan weer uitspruit na n brand Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in sandsteen grond op hoogtes van 500 m Die spesie word bedreig deur ontwikkeling indringerplante en onbehoorlike brand bestuur Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World OnlineEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Verlorespinnekopbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Verlorespinnekopbos amp oldid 2543199