www.wikidata.af-za.nina.az
Die Pigmee spekboom Portulacaria pygmaea is n sukkulent wat aan die familie van Didiereaceae behoort Die spesie is inheems aan Suid Afrika en Namibie Dit kom in die Richtersveld in die onderste gedeelte van die Oranjeriviervallei voor Die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite Pigmee spekboomBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie DidiereaceaeGenus PortulacariaSpesie P pygmaeaBinomiale naamPortulacaria pygmaea Merxm amp Podlech Bruyns amp Klak 2014SinoniemeCeraria pygmaea Pillans G D RowleySien ook wysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeVerwysings wysigBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Portulacaria pygmaea amp oldid 2569215