www.wikidata.af-za.nina.az
Die grootblaar spekboom Portulacaria armiana is n sukkulent wat aan die familie van Didiereaceae behoort Die spesie is inheems aan Suid Afrika en Namibie Dit kom in die Richtersveld in die onderste gedeelte weerskante van die Oranjeriviervallei voor Die plant word bedreig deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding Grootblaar spekboomBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie DidiereaceaeGenus PortulacariaSpesie P armianaBinomiale naamPortulacaria armianavan Jaarsv 1984 Sien ook wysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeVerwysings wysigBronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Portulacaria armiana amp oldid 2569234