www.wikidata.af-za.nina.az
Gethyllis gregoriana is n meerjarige geofiet wat tot die koekemakranka genus behoort en deel is van die fynbos en Sukkulente Karoo Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en die Wes Kaap Dit kom van Nieuwoudtville tot by die Biedouwvallei voor Die plant het n voorkomsgebied van 4 000 km en daar is dertien subpopulasies Elke subpopulasie bestaan uit slegs enkele individuele plante die plant word as seldsaam beskou Gethyllis gregorianaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeSubkoninkryk TracheobiontaDivisie MagnoliophytaKlas LiliopsidaSubklas LiliidaeOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeTribus HaemantheaeGenus GethyllisSpesie G gregorianaBinomiale naamGethyllis gregorianaD Mull Doblies 1986 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gethyllis gregoriana amp oldid 2548482