www.wikidata.af-za.nina.az
Brunsvigia herrei is n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort Die spesie is inheems in Namibie en die Noord Kaap Dit kom van die suide van Namibie tot by Springbok voor Dit het n voorkomsgebied van 4 998 km en daar is ongeveer tien subpopulasies in Suid Afrika en nog n paar in Namibie Die plant word bedreig deur oorbeweiding deur vee Brunsvigia herreiBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeSubfamilie AmaryllidoideaeGenus BrunsvigiaSpesie B herreiBinomiale naamBrunsvigia herreiLeight ex W F Barker 1963 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brunsvigia herrei amp oldid 2554103