www.wikidata.af-za.nina.az
Brunsvigia gariepensis is n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort Die spesie is endemies in die Noord Kaap waar die plant n voorkomsgebied van 260 680 km het in die Boesmanland tussen Aggeneys en Pofadder Daar is twee subpopulasies bekend miskien n derde en almal word bedreig deur mynbou aktiwiteite Brunsvigia gariepensisBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeSubfamilie AmaryllidoideaeGenus BrunsvigiaSpesie B gariepensisBinomiale naamBrunsvigia gariepensisSnijman 2012 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brunsvigia gariepensis amp oldid 2554100