www.wikidata.af-za.nina.az
Aspalathus wurmbeana is n plant wat hoort tot die genus Aspalathus Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en is deel van die renosterveld plantegroei Dit kom van Gifberg tot by die Paarl voor en het n voorkomsgebied van 1550 km Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan die aanle van wingerde sitrus boorde en rooibostee Die oorblywende ses subpopulasies word ook nou bedreig deur indringerplante Aspalathus wurmbeanaBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas MagnoliopsidaOrde FabalesFamilie FabaceaeTribus CrotalarieaeGenus AspalathusSpesie A wurmbeanaBinomiale naamAspalathus wurmbeanaE Mey 1836 SinoniemeAchyronia wurmbeana E Mey KuntzeBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aspalathus wurmbeana amp oldid 2552521