www.wikidata.af-za.nina.az
Die fynspinnekopbos Serruria meisneriana is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die noordoos Babilonstoring en Groenlandberge voor Die struik is skraal en word 50 cm hoog en blom van Julie tot OktoberFynspinnekopbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S meisnerianaBinomiale naamSerruria meisnerianaSchltr 1899 Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind deur die werking van insekte plaas Die plant groei in skaliegrond op hoogtes van 450 650 m In Engels staan dit as die Dainty Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World OnlineEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fynspinnekopbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Fynspinnekopbos amp oldid 2543474