www.wikidata.af-za.nina.az
Die swaanspinnekopbos Serruria cygnea is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Sandveld die Sederberg tot by die Slanghoekberge en Hexrivierberge voor Die struik word tot 1 0 m lank word en blom van September tot November SwaanspinnekopbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S cygneaBinomiale naamSerruria cygneaR Br 1810 SinoniemeProtea cygnea R Br Poir Protea helvola Licht ex Roem amp Schult Serruria colorata H Buek ex Drege Serruria colorata Zeyh ex Meisn Serruria cyanea Drege ex Meisn Serruria helvola SteudDie plant spruit weer uit nadat dit gebrand het Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in sandsteen en skaliegrond op hoogtes van 350 950 m In Engels staan dit as die Swan Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Swaanspinnekopbos amp oldid 2543210