www.wikidata.af-za.nina.az
Die spinnekopbossie Serruria cyanoides is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap dit het altyd voorgekom op die Kaapse Vlakte en Kaapse Skiereiland maar tans is daar nog net twee populasies by Vishoek en die Karbonkelberg by Houtbaai Die struik is regop en word slegs 50 cm hoog en dra blomme van Julie tot Oktober SpinnekopbossieBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S cyanoidesBinomiale naamSerruria cyanoides L R Br 1810 SinoniemeLeucadendron cyanoides L Protea cyanoides L Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in sanderige grond op hoogtes van 0 150 m In Engels staan dit as die Wynberg Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer PlantZAfrica Protea Atlas Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spinnekopbossie amp oldid 2543205