www.wikidata.af-za.nina.az
Die Kleinmondspinnekopbos Serruria adscendens is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap waar dit voorkom in die Hottentots Hollandberge Groenlandberg en Kleinrivierberge Die struik groei regop word slegs een meter hoog en dra blomme van Julie tot Oktober KleinmondspinnekopbosBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S adscendensBinomiale naamSerruria adscendens Lam R Br SinoniemeProtea adscendens Steud Protea ascendens Lam Protea glomerata Willd ex Spreng Protea obliqua Willd ex Meisn Die afgelope 60 jaar het die plant reeds 27 van sy habitat verloor weens voorstedelike ontwikkeling die aanle van gholfbane en wingerde asook die verbouing van proteas n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei hoofsaaklik in sandsteengrond op hoogtes van 0 950 m In Engels staan dit as die Kleinmond spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer PlantZAfrica Protea Atlas Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kleinmondspinnekopbos amp oldid 2543013