www.wikidata.af-za.nina.az
Die goeiekaroo 1 Pentzia incana is n plant wat inheems aan Botswana Namibie Suid Afrika en Zimbabwe 2 is Dit kom wydverbreid in die Sukkulente Karoo Nama Karoo renosterveld en fynbos voor en word op die SANBI rooilys as veilig LC gelys 3 GoeiekarooBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde AsteralesFamilie AsteraceaeGenus PentziaSpesie P incanaBinomiale naamPentzia incana Thunb KuntzeSinoniemeChrysanthemum incanum Thunb Pentzia cotuloides DC Pentzia virgata Less Die plant is ingevoer in Australie Dit is n grys donsige struik wat tot 60 cm hoog word Die stamtakke is stygend en fyn bekleed met vesels Blare staan dikwels in bundels bymekaar Hulle is omgekeerd eier of wigvormig 3 9 mm lank en 1 tot 2 keer verdeel Die blomme is geel en lyk soos kamille s n 4 Dit het redelike beweidingswaarde EIW SWIW LnregWIWWeidingsindekswaarde 5 4 5 7 2 88Goeiekaroo is n voedselplant vir n paar Lepidoptera spesies soos Vanessa cardui Cucullia nigrilinea en Loxostege frustalis 6 Verwysings wysig ook Alsbossie Ankerkaroo Gansie Gansogiebos Goedkaro Karobos Karoobossie Kleingansie Kortbeenkaroo Rooikarobos Skaapbossie Skaapkaroo Soetkaroo Vaalkaroo Vleikaroo Witkaroobos https powo science kew org taxon urn lsid ipni org names 236837 1 SANBI Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020 Atlas of Living Australia in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2019 P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama Karoo plantegroei grasse en bossies van die Karoo J Sneyd Taylor Food plants of some South African Lepidoptera Journal of the Entomological Society of Southern Africa 9 1 AS1 onderhoud gebruik authors parameter link Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Goeiekaroo amp oldid 2624500