www.wikidata.af-za.nina.az
Othonna cyclophylla is n struik wat endemies aan Namibie en die Noord Kaap is Die spesie kom in die suide van Namibie tot by Springbok en die westelike Boesmanland voor Die plant is deel van die Sukkulente Karoo se plantegroei Othonna cyclophyllaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde AsteralesFamilie AsteraceaeGenus OthonnaSpesie O cyclophyllaBinomiale naamOthonna cyclophyllaMerxm 1965 Bronne wysigPlants of the World Online REDLIST Sanbi Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Othonna cyclophylla amp oldid 2560467