www.wikidata.af-za.nina.az
Othonna cremnophila is n struik wat endemies aan die Noord Kaap is Die spesie kom in die middel van die Richtersveld voor en het n voorkomsgebied van slegs 40 km Daar is twee subpopulasies wat bedreig word deur oorbeweiding en handel met sukkulente Othonna cremnophilaBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde AsteralesFamilie AsteraceaeGenus OthonnaSpesie O cremnophilaBinomiale naamOthonna cremnophilaB Nord amp Van Jaarsv 2005 Bronne wysigPlants of the World Online REDLIST Sanbi Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Othonna cremnophila amp oldid 2560465