www.wikidata.af-za.nina.az
Die bruinerige beeskloutjie Lithops lesliei N E Br N E Br is n dwergplantjie uit die vygiefamilie Dit is een van die lewende steentjies van die Lithops genus Bruinerige beeskloutjieBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus LithopsSpesie L leslieiBinomiale naamLithops lesliei N E Br N E Br 1922 SinoniemeLithops venteri Nel 1 Mesembryanthemum ferrugineum Schwantes Mesembryanthemum lesliei N E Br Die plant kan baie hoe temperature verdra Eller en Nipkow meld dat plantjies wat dae lank aan 56 C blootgestel is dit sonder skade oorleef het 2 Inhoud 1 Subspesies 2 Galery 3 Landbou 4 VerwysingsSubspesies wysigDie SANBI rooilys bevat twee subspesies Lithops lesliei N E Br N E Br subsp lesliei wat voorkom in die Vrystaat Gauteng Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord Kaap en in suidoos Botswana 3 Lithops lesliei N E Br N E Br subsp burchellii D T Cole wat endemies is aan die Noord Kaap naby Kimberley 4 Altwee word as NT amper bedreig gelys omrede hulle veral deur sangomas versamel word en hul habitat deur behuisingsontwikkeling verdwyn Galery wysig nbsp Lithops lesliei ssp lesliei v mariae nbsp nbsp Knoppies nbsp Saadjies nbsp Landbou wysigDie beweidingskapasiteit is gering EIW SWIW LnregWIWWeidingsindekswaarde 5 1 1 2 0 99Verwysings wysig argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2022 Besoek op 4 Junie 2023 Life Strategies of Succulents in Deserts With Special Reference to the Namib Desert Dieter J von Willert CUP Archive 1992 ISBN 0 521 24468 4 ISBN 978 0 521 24468 8 bls 134 SANBI in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2016 SANBI in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama Karoo plantegroei grasse en bossies van die Karoo Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bruinerige beeskloutjie amp oldid 2578954