www.wikidata.af-za.nina.az
Die Tafelberg kalossie Ixia seracina is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Koue Bokkeveld en Groot Winterhoekberge op hoe hoogtes voor Tafelberg kalossieWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus IxiaSpesie I seracinaBinomiale naamIxia seracinaBronne wysigPlants of the World On Line ScienceDirect Naturalist Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ixia seracina amp oldid 2605452