www.wikidata.af-za.nina.az
Gethyllis hallii is n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die Sukkulente Karoo Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en die Wes Kaap Dit kom in Namakwaland van Koingnaas tot by Vredendal voor en word as seldsaam beskou Gethyllis halliiBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeSubkoninkryk TracheobiontaDivisie MagnoliophytaKlas LiliopsidaSubklas LiliidaeOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeTribus HaemantheaeGenus GethyllisSpesie G halliiBinomiale naamGethyllis halliiD Mull Doblies 1986 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gethyllis hallii amp oldid 2548484