www.wikidata.af-za.nina.az
Geissorhiza sulphurascens is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos Die spesie is inheems aan die Noord Kaap en kom voor op die Bokkeveldeskarp Die plant het n voorkomsgebied van 283 km en word bedreig deur die rooibostee bedryf Geissorhiza sulphurascensBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus CroceaeGenus GeissorhizaSpesie G sulphurascensBinomiale naamGeissorhiza sulphurascensSchltr ex R C Foster 1941 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geissorhiza sulphurascens amp oldid 2550382