www.wikidata.af-za.nina.az
Geissorhiza subrigida is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom op die Bokkeveldeskarp naby Nieuwoudtville voor Daar is een populasie van ongeveer 250 plante wat oor n gebied van kleiner as 1 km voorkom Die plant word bedreig deur ontwikkeling oorbeweiding en indringerplante Geissorhiza subrigidaBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus CroceaeGenus GeissorhizaSpesie G subrigidaBinomiale naamGeissorhiza subrigidaL Bolus 1932 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geissorhiza subrigida amp oldid 2550379