www.wikidata.af-za.nina.az
Erica passerinoides is n plant wat tot die genus Erica behoort Die plant is inheems aan die Oos Kaap en Wes Kaap Die plant het uit vyf subpopulasies bestaan die een by Sneeuberg in die Koudeveldberge is uitgestorwe weens oorbeweiding en indringerplante Daar is ook populasies by die Katbergpas en die Cata Woudreservaat Erica passerinoidesBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde EricalesFamilie EricaceaeGenus EricaSpesie E passerinoidesBinomiale naamErica passerinoides Bolus E G H Oliv SinoniemeEricinella passerinoides BolusSien ook wysigLys van Erica spesiesBronne wysighttp redlist sanbi org species php species 1820 1115 http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 980929 1 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Erica passerinoides amp oldid 2601223