www.wikidata.af-za.nina.az
Erica jananthus is n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos Die plant is inheems aan die Wes Kaap en kom in die oostelike gedeelte van die Groot Swartberg by Snymanpiek voor Hier is een populasie van net minder as 500 plante Erica jananthusBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde EricalesFamilie EricaceaeGenus EricaSpesie E jananthusBinomiale naamErica jananthusE G H Oliv amp I M Oliv Sien ook wysigLys van Erica spesiesBronne wysighttp redlist sanbi org species php species 1820 1435 http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 77061378 1 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Erica jananthus amp oldid 2599761