Crocosmia paniculata is 'n meerjarige blomplant wat tot die genus Crocosmia behoort en is deel van die grasland op hoë hoogtes. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho en die Vrystaat en kom by Cathedralpiek en Mont-aux-Sources voor. Die spesie het geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Crocosmia pearsei | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Freesieae |
Genus: | |
Spesie: | C. pearsei |
Binomiale naam | |
Crocosmia pearsei |