Crocosmia paniculata is 'n bladwisselende, meerjarige blomplant wat tot die genus Crocosmia behoort. Die plant is inheems aan Eswatini, KwaZulu-Natal, Lesotho, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Vrystaat. Die spesie word tot 1.5 m hoog en blom in die somer. Die blomme is diep-oranje tot rooi van kleur.
Waaierlelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Crocoideae |
Tribus: | Freesieae |
Genus: | |
Spesie: | C. paniculata |
Binomiale naam | |
Crocosmia paniculata (Klatt) Goldblatt | |
Sinonieme | |
|