www.wikidata.af-za.nina.az
Aspalathus zeyheri is n plant wat hoort tot die genus Aspalathus Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom van Swellendam en Potberg tot by Riversdal voor Die plant het n voorkomsgebied van 5200 km en daar is elf gefragmenteerde subpopulasies Dit het reeds habitat afgestaan aan gewasverbouing en word ook bedreig deur indringerplante onbeheerde veldbrande en oorbeweiding Aspalathus zeyheriBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas MagnoliopsidaOrde FabalesFamilie FabaceaeTribus CrotalarieaeGenus AspalathusSpesie A zeyheriBinomiale naamAspalathus zeyheri Harv R Dahlgren 1963 SinoniemeAspalathus lactea var zeyheri Harv Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aspalathus zeyheri amp oldid 2585915