www.wikidata.af-za.nina.az
Aspalathus vulpina is n plant wat hoort tot die genus Aspalathus Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en is deel van die fynbos Dit kom op die noordelike hellings van die Langeberg voor en het n voorkomsgebied van kleiner as 40 km Ten minste 10 van die plant se habitat het verlore gegaan aan weivelde indringerplante en oorbeweiding Die bedreigings bestaan steeds Daar is minder as tien subpopulasies oor en die totale populasie word as minder as 10 000 geskat Aspalathus vulpinaBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas MagnoliopsidaOrde FabalesFamilie FabaceaeTribus CrotalarieaeGenus AspalathusSpesie A vulpinaBinomiale naamAspalathus vulpinaGarab ex R Dahlgren 1960 Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aspalathus vulpina amp oldid 2552516