www.wikidata.af-za.nina.az
Die geriffelde spinnekopbos Serruria nervosa is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom vanaf die Kleinrivierberge tot by die Elim vlakte en tot teen die kus voor Die struik is n klein regop en word slegs 30 cm hoog en blom van Julie tot NovemberGeriffelde spinnekopbosBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S nervosaBinomiale naamSerruria nervosaMeisn 1856 SinoniemeSerruria ventricosa E Phillips amp Hutch Die plant vrek na n brand maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in kalkagtige en suur grond op hoogtes van 20 100 m In Engels staan dit as die Fluted Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geriffelde spinnekopbos amp oldid 2543478