www.wikidata.af-za.nina.az
Die kleinblaarspinnekopbos Serruria millefolia is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Sandveld vanaf die Bokkeveldberge eskarp tot die Olifantsrivierberge voor Die struik groei regop word slegs 50 cm hoog en blom van Augustus tot DesemberKleinblaarspinnekopbosBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S millefoliaBinomiale naamSerruria millefoliaSalisb ex Knight 1809 SinoniemeProtea congesta Poir Protea stilbe R Br Poir Protea villosa Thunb Serruria congesta R Br Serruria congesta var heterophylla Meisn Serruria congesta var laciniata Meisn Serruria pilosa Roem amp Schult Serruria stilbe R Br Serruria stilbe var biternata Meisn Serruria stilbe var subbiternata Meisn Serruria stilbe var subtriternata Meisn Serruria thunbergii Endl Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in sandgrond op hoogtes van 350 800 m In Engels staan dit as die Millileaf spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas 1 Protea Atlas 2 Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kleinblaarspinnekopbos amp oldid 2543477