www.wikidata.af-za.nina.az
Die naaldblaarspinnekopbos Serruria linearis is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom van Mamre tot Dassenberg voor Die struik groei regop word 80 cm hoog en blom van Augustus tot November NaaldblaarspinnekopbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S linearisBinomiale naamSerruria linearisSalisb ex Knight 1809 SinoniemeProtea plumigera Thunb Protea plumigera Thunb Serruria simplicifolia R Br Die plant se wortels spruit weer uit na n brand Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in sand op hoogtes van 120 190 m In Engels staan dit as die Needle leaf spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Naaldblaarspinnekopbos amp oldid 2543472