www.wikidata.af-za.nina.az
Die silwerklouspinnekopbos Serruria incrassata is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom van Moorreesburg tot by Klipheuwel naby die Paarl voor Die struik word 1 0 m hoog en blom van Julie tot Oktober SilwerklouspinnekopbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S incrassataBinomiale naamSerruria incrassataMeisn 1856 SinoniemeSerruria delphiniifolia KnightDie plant se wortels spruit weer uit na n brand Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in graniet en swaar skaliegrond op hoogtes van 150 330 m In Engels staan dit as die Silver paw Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas iNaturalist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Silwerklouspinnekopbos amp oldid 2543454