www.wikidata.af-za.nina.az
Die onopsigtelike spinnekopbos Serruria inconspicua is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap waar dit van die Kaapse Skiereiland tot by Houhoek voorkom Die struik is platterig en word 20 cm hoog Onopsigtelike spinnekopbosBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S inconspicuaBinomiale naamSerruria inconspicuaL Guthrie amp T M Salter 1942 In Engels staan dit as die Cryptic Spiderhead bekend Die plant kry sy naam weens die feit dat die blomme onopsigtelik is Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World OnlineEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Onopsigtelike spinnekopbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Onopsigtelike spinnekopbos amp oldid 2543452