www.wikidata.af-za.nina.az
Die Golwende spinnekopbos Serruria confragosa is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Koue Bokkeveldberge en Groot Winterhoekberge voor Die struik groei regop met min takke en word 1 0 m hoog en blom van September tot November Golwende spinnekopbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S confragosaBinomiale naamSerruria confragosaRourke 1982 Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei op droe sandsteengrond op hoogtes van 1 000 1 250 m In Engels staan dit as die Wavy Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Golwende spinnekopbos amp oldid 2543203