www.wikidata.af-za.nina.az
Die glansspinnekopbos Serruria candicans is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap waar dit voorkom vanaf Elandskloof tot by die Slanghoekberge en Paardeberg by Malmesbury Die struik is regop en word slegs 80 cm hoog en dra blomme van Julie tot Desember GlansspinnekopbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S candicansBinomiale naamSerruria candicansR Br 1810 SinoniemeNivenia candicans R Br Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in bergfynbos en renosterveld op hoogtes van 60 160 m In Engels staan dit as die Shiny Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer PlantZAfrica Protea Atlas Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Glansspinnekopbos amp oldid 2543189