www.wikidata.af-za.nina.az
Die Hawekwas spinnekopbos Serruria acrocarpa is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom van die Sederberg tot by die Suid Kaap voor Die struik word tot 50 cm lank word en blom in die lente Hawekwas spinnekopbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S acrocarpaBinomiale naamSerruria acrocarpaR Br 1810 SinoniemeProtea acrocarpa R Br Poir Die plant spruit weer uit nadat dit gebrand het Die plant groei op vlaktes en onderste hellings van fynbosplantegroei In Engels staan dit as die Common Rootstock Spiderhead bekend Galery wysig nbsp nbsp nbsp nbsp nbsp Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Operation wildflower Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hawekwas spinnekopbos amp oldid 2543002