www.wikidata.af-za.nina.az
Die Polinesiese rot Pasifiese rot of klein rot Rattus exulans wat die Maori s as kiore ken is die algemeenste rot in die wereld naas die bruin en swartrot Die rot het in Suidoos Asie ontstaan en nes sy verwante wydversprei geraak Dit het na feitlik die hele Polinesie versprei insluitende Nieu Seeland Paaseiland en Hawaii Nes ander rotte is dit hoogs aanpasbaar en kom dit voor in van graslande tot woude Dit word nou met die mens verbind wat maklike toegang tot kos verleen Die rot het in die meeste gebiede waar dit voorkom tot n groot plaag ontwikkel Polinesiese rotBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde RodentiaFamilie MuridaeGenus RattusSpesie R exulansBinomiale naamRattus exulans Peale 1848 Inhoud 1 Beskrywing 2 Verwysings 3 Ander bron 4 SkakelsBeskrywing WysigDie Polinesiese rot lyk nes ander rotte soos die bruin en swartrot Dit het groot ronde ore n gepunte snoet swart bruin hare met n ligter pens en relatief klein pote Dit het n lang maer lyf en kan tot 15 cm lank word van die snoet tot die punt van die stert Dit is dus effens kleiner as ander rotte wat met die mens verbind word Op kleiner eilande is dit geneig om nog kleiner te wees sowat 11 cm lank Die Polinesiese rot word gewoonlik gekenmerk deur n donker bokant van die agterpoot naby die enkel die res van die poot is lig Verwysings Wysig Ruedas L Heaney L Molur S 2008 Rattus exulans IUCN Red List of Threatened Species 2008 Besoek op 6 Februarie 2010 old form urlAnder bron Wysig ISSG entry Rattus exulans Besoek op 2006 12 05 Skakels Wysig nbsp Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Polinesiese rot amp oldid 2495413