www.wikidata.af-za.nina.az
Gethyllis kaapensis is n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland voor Daar was altyd drie subpopulasies maar twee het verlore gegaan aan stedelike ontwikkeling Die oorblywende subpopulasie val onder die beskerming van die Tafelberg Nasionale Park en bestaan uit minder as 250 plante Gethyllis kaapensisBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeSubkoninkryk TracheobiontaDivisie MagnoliophytaKlas LiliopsidaSubklas LiliidaeOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeTribus HaemantheaeGenus GethyllisSpesie G kaapensisBinomiale naamGethyllis kaapensisD Mull Doblies 1986 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gethyllis kaapensis amp oldid 2548487