www.wikidata.af-za.nina.az
Aspalathus wittebergensis is n plant wat hoort tot die genus Aspalathus Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en is deel van die fynbos Dit kom van die Sederberg suidwaarts deur die Swartruggens tot by die Witteberg naby Laingsburg voor Aspalathus wittebergensisBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas MagnoliopsidaOrde FabalesFamilie FabaceaeTribus CrotalarieaeGenus AspalathusSpesie A wittebergensisBinomiale naamAspalathus wittebergensisCompton amp P E Barnes 1931 Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aspalathus wittebergensis amp oldid 2552519