www.wikidata.af-za.nina.az
Die Leipoldt se spinnekopbos Serruria leipoldtii is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die noordelike Sederberg voor Die struik word tot 1 5 m lank met n deursnee van 30 cm en blom in die somer tot herfs Leipoldt se spinnekopbosBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S leipoldtiiBinomiale naamSerruria leipoldtiiE Phillips amp Hutch 1912 Die plant spruit weer uit na n brand Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 1000 1400 m Die plant is venoem na die Afrikaanse digter C Louis Leipoldt en in Engels staan dit as Leipoldt s Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas 1 Protea Atlas 2 Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Leipoldt se spinnekopbos amp oldid 2543468