www.wikidata.af-za.nina.az
Die statige spinnekopbos Serruria altiscapa is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom by Blokkop in Villiersdorp tot by die Hottentots Hollandberge voor Die struik groei regop en word 30 cm hoog en blom van Junie tot Oktober met die hoogtepunt in Augustus Statige spinnekopbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S altiscapaBinomiale naamSerruria altiscapaRourke 1994 Die plant groei op hoogtes van 700 1 100 m en kom saam met Serruria elongata voor In Engels staan dit as die Stately Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Online Biodiversityexplorer Protea Atlas Researchgate Biodiversity advisor bl 58 Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Statige spinnekopbos amp oldid 2543023