www.wikidata.af-za.nina.az
Cyrtanthus debilis is n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Outeniekwaberge voor waar dit deel van die fynbos bioom is Dit het n voorkomsgebied van kleiner as 120 km en word slegs gesien na dit gebrand het wanneer hulle volop is Die spesie word beskerm deur die reservaat waarin dit voorkom Cyrtanthus debilisWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeSubfamilie AmaryllidoideaeGenus CyrtanthusSpesie C debilisBinomiale naamCyrtanthus debilisSnijman 2001Bron wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cyrtanthus debilis amp oldid 2539131