www.wikidata.af-za.nina.az
Cyrtanthus brachysiphon is n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan KwaZulu Natal en kom op die Louwsburg plato voor Dit het n voorkomsgebied van kleiner as 5 km en daar is slegs twee subpopulasies Dit groei op hange en lysies by watervalle en ander ontoeganklike plekke wat dit moeilik maak om die status van die plant korrek vas te stel Dit word bedreig die indringerplant swartwattel Acacia mearnsii Cyrtanthus brachysiphonBewaringstatusBedreig IUCN 2 3 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeSubfamilie AmaryllidoideaeGenus CyrtanthusSpesie C brachysiphonBinomiale naamCyrtanthus brachysiphonHilliard amp B L Burtt 1986Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cyrtanthus brachysiphon amp oldid 2539031