www.wikidata.af-za.nina.az
Clifford Gervase Saunders 1939 2019 was n Suid Afrikaanse TV nuusjoernalis en propagandis van die destydse Nasionale Party regering Hy is op 22 Oktober 1939 in Pretoria gebore Na skool het hy n B A graad aan die Universiteit van die Witwatersrand verwerf en by die SAUK begin werk Hy was op 26 die jongste nuusredakteur en was vir 33 jaar by die SAUK werksaam Hy het ontken dat hy vir die Nasionale Intelligensiediens gewerk het 1 Persoonlike lewe WysigSy ouers was Dudely en Raaitjie Hy was getroud met Ria en hulle het ses kinders gehad waarvan een hom ontval het Hy sterf aan hartversaking op 6 Mei 2019 in sy huis in Northcliff Johannesburg Bron Wysig n NP propagandis Cliff Saunders is nie spyt nie Rapport Weekliks 12 Mei 2019 Verwysings Wysig https www iol co za news politics cliff saunders denies spy allegations 28743 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cliff Saunders amp oldid 2492959