www.wikidata.af-za.nina.az
Die Barlowse lewerik Calendulauda barlowi is n gelokaliseerde algemene endemiese standvoel in dorre bossieveld en begroeide duine Die voel is 17 18 cm groot en weeg 26 36 gram Dit het verbaster met die Karoolewerik tussen Port Nolloth en die Oranjerivier In Engels staan die spesie bekend as Barlow s lark Barlowse lewerikBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie AlaudidaeGenus CerthilaudaSpesie C barlowiBinomiale naamCerthilauda barlowi Roberts 1937 verspreidingSinoniemeCalendulauda barlowiSien ook wysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBron wysigSasol Voels van Suider Afrika Struik Nature Vierde Uitgawe 2011 ISBN 978 1 77007 926 7Eksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Barlowse lewerik nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Barlowse lewerik amp oldid 2231941